Miss Milly maak my lewe mooi! Van die tissue papier om n blom wat ekstra vreugde verskaf en my geliefde teedoek wat ook oorals saam gaan – van teetyd in die karoo tot my piekniekmandjie vir n tuin piekniek. - Jeanette Botha