skip to Main Content
“Ek het my pakkie laas week opgetel. Ek was so opgewonde om alles oop te maak en elke detail het my hart so bederf. Alles is net so mooi en met soveel liefde bymekaar gesit… en dan ruik dit ook nog soos ‘n veld vol blomme! Dankie vir jou mooi hart wat oorspoel in jou besigheid. Jammer ek kom nou eers uit hierby om dankie te sê. Ek waardeer die spesiale geskenkie ook regtig uit my hart. Dis so groot bederf! Ek bid dat jou besigheid regtig sal blom en saam dit ook sal vrug dra vir Abba se Koninkryk. Mag Abba jou hart aanhou bederf en leer en nuwe dinge kom openbaar.
Baie liefde uit die Karoo.”
Back To Top